💼 Full-Time Position

Geregistreerde ingeskrewe verpleefkundige (staff nurse) [en],

🏢
Badisa Charity
📍 bellville, western cape, South-Africa
📍
Location
bellville, South-Africa
📅
Posted
July 01, 2026
Type
Full-Time
🎯

Full-Time Opportunity: This is a permanent, full-time position with a competitive package and real career growth potential.

Job Description

(Sluitingsdatum: 30 Junie 2026)

Huis Ravenzicht is 'n program van Badisa en het 'n pos vir 'n Geregistreerde Ingeskrewe Verpleegkundige beskikbaar. Badisa is 'n gesamentlike bedieningsaksie van die N. G. Kerk (Wes- en Suid-Kaap) en VGKSA (Kaapland). Badisa beskik tans oor bogenoemde pos in die Skiereiland area.

Geskikte Kandidate Moet Oor Die Volgende Beskik Entoesiasme, gemotiveerd, verantwoordelikheid en eienaarskap Toepaslike kwalifikasies en ten minste 3 jaar ondervinding in die versorging van Bejaardes Goeie kommunikasie- en observasie vaardighede Rekenaarvaardigheid Moet in spanverband kan werk Bereid wees om nagskofte te werk Registrasie by SARV/SANC Goeie menseverhoudinge Goeie kennis van bejaardesorg se fisiese, psigiese en liggaamlike gesondheidstoestand en die benadering daartoe. Indemniteits versekering Verantwoordelikhede Administrasie en handhawing van wetgewing, protokolle en prosedures Geskeduleerde medikasie kontrole Kwaliteit dienslewering aan Bejaar...