Job Description
(Sluitingsdatum: 30 Junie 2026)
Huis Ravenzicht is ‘n program van Badisa en het ‘n pos vir ‘n Geregistreerde Ingeskrewe Verpleegkundige beskikbaar. Badisa ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die N.G. Kerk (Wes- en Suid-Kaap) en VGKSA (Kaapland). Badisa beskik tans oor bogenoemde pos in die Skiereiland area.
- Goeie kommunikasie- en observasie vaardighede
- Registrasie by SARV/SANC
- Goeie kennis van bejaardesorg se fisiese, psigiese en liggaamlike gesondheidstoestand en die benadering daartoe.
- Geskeduleerde medikasie kontrole
- Daaglikse operasionele vereistes bestuur
- Skakeling met die multidissiplinêre span, sowel as familielede van inwoners
- Byhou van statistieke, skryf van verslae, byhou van raadsvergaderings soos versoek
- Volgens Badisa salarisskale.
Aansoek sluit : 30 Junie 2026
Aansoek moet skriftelik met volledige CV en bewys van kwalifikasies e...