💼 Full-Time Position

Junior Litigasiesekretaresse / Junior Litigation Secretary

🏢
Werfnet
📍 Johannesburg, Gauteng, South Africa
📍
Location
Johannesburg, South Africa
📅
Posted
June 29, 2026
Type
Full-Time
🎯

Full-Time Opportunity: This is a permanent, full-time position with a competitive package and real career growth potential.

Job Description

Posbenaming: Junior Litigasiesekretaresse / Junior Litigation Secretary
Ligging: Roodepoort, Gauteng
Werksomgewing: Kantoor-gebaseer (Regspraktyk)

Oorsig


’n Gevestigde regspraktyk in Roodepoort is op soek na ’n Junior Litigasiesekretaresse om ondersteuning te bied aan die kommersiële en litigasiespan. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir volledige sekretariële ondersteuning, die hantering van litigasieprosesse en die administrasie van regsdokumentasie.
Die ideale kandidaat moet bereid wees om te leer, akkuraat kan werk en oor sterk administratiewe en organisatoriese vaardighede beskik. Vorige ervaring in beide kommersiële en litigasie-omgewings sal sterk voordelig wees.

Sleutelverantwoordelikhede


1. Sekretariële en Regsondersteuning



  • Verskaf volledige sekretariële ondersteuning aan kommersië...