💼 Full-Time Position

Koste Rekenmeester

🏢
National Training Institute
📍 ceres, western cape, South-Africa
📍
Location
ceres, South-Africa
📅
Posted
June 13, 2026
Type
Full-Time
🎯

Full-Time Opportunity: This is a permanent, full-time position with a competitive package and real career growth potential.

Job Description

Ons onderneming fokus op die ontwikkeling, finale verwerking, verpakking en bemarking van droëvrugte, neute en verwante spesialiteitsprodukte vir die Suid-Afrikaanse en internasionale kleinhandel.

Die volgende loopbaan geleentheid het by ons verwerkings- en

verpakkingsaanleg in die Ceres-vallei ontstaan.



KOSTE REKENMEESTER



Die posbekleër vorm deel van 'n dinamiese finansiële span en

rapporteer direk aan die Finansiële Bestuurder.



Werksaktiwiteite sluit o.a. in:

- deurlopende instandhouding en skep van nuwe “Bill of Materials” (BoM’s)

- analisering van bruto wins marges

- data versameling, analisering en verslagdoening van die koste drywers in die produksie proses

- jaarlikse prys verhoging berekeninge en opstel van pryslyste

- opstel van jaarlikse begroting vir verkope en aankope van voorraad

- allokasie van voorraad aan kliënte en maandelikse bestuur hiervan

- voor...