💼 Full-Time Position

Koste Rekenmeester

🏢
National Training Institute
📍 ceres, cape winelands district municipality, South-Africa
📍
Location
ceres, South-Africa
📅
Posted
June 06, 2026
Type
Full-Time
🎯

Full-Time Opportunity: This is a permanent, full-time position with a competitive package and real career growth potential.

Job Description

Ons onderneming fokus op die ontwikkeling, finale verwerking, verpakking en bemarking van droëvrugte, neute en verwante spesialiteitsprodukte vir die Suid-Afrikaanse en internasionale kleinhandel. Die volgende loopbaan geleentheid het by ons verwerkings- en verpakkingsaanleg in die Ceres-vallei ontstaan.

KOSTE REKENMEESTER

Die posbekleër vorm deel van 'n dinamiese finansiële span en rapporteer direk aan die Finansiële Bestuurder. Werksaktiwiteite sluit o.a. in:
  • deurlopende instandhouding en skep van nuwe “Bill of Materials” (BoM’s)
  • analisering van bruto wins marges
  • data versameling, analisering en verslagdoening van die koste drywers in die produksie proses
  • jaarlikse prys verhoging berekeninge en opstel van pryslyste
  • opstel van jaarlikse begroting vir verkope en aankope van voorraad
  • allokasie van voorraad aan kliënte en maandelikse bestuur hiervan
  • voorbereiding van voorraad verslae en bestuursinligtin...