Job Description
Minimum Vereistes:
Ons soek iemand wat: Leergierig, positief, betroubaar, detailgeoriënteerd, analities en 'n sterk spanspeler is.
Verantwoordelikhede: Boekhouding, finansiële state, bankrekonsiliasies, belastingopgawes, bestuursverslae, finansiële ontleding en kliëntediens onder leiding van senior rekenmeesters.
Ons bied: Praktiese SAIPA-opleiding, blootstelling aan 'n diverse kliëntebasis, mentorskap en 'n markverwante salarispakket.
Aansoek: Stuur jou opgedateerde CV voor of op 30 Junie 2026 na
- Graad 12 / Matriek met Wiskunde
- Rekeningkunde as vak of 'n Rekeningkunde-/Finansiegraad (voltooi of tans besig)
- Goeie Afrikaanse kommunikasievaardighede
- Geldige bestuurslisensie en eie vervoer.