💼 Full-Time Position

SENIOR GRAANGRADEERDER, CLOCOLAN P11

🏢
Watershed Consulting
📍 Clocolan , Free State , South Africa
📍
Location
Clocolan , South Africa
📅
Posted
June 20, 2026
Type
Full-Time
🎯

Full-Time Opportunity: This is a permanent, full-time position with a competitive package and real career growth potential.

Job Description



 

SENIOR GRAANGRADEERDER, CLOCOLAN 

 

Kern doel van die pos:

 

Verleen hulp aan die Silo Bestuur met betrekking tot die werking van die silo en bepaling van die graad van kommoditeite op ‘n etiese en regverdige manier.

 

Minimum Vereistes:

 

• Graad 12;

• 3 Jaar toepaslike ondervinding;

• Toepaslike naskoolse kwalifikasie voordelig;

• Graan graderings kursusse voltooi;

• Ondervinding in voedselveiligheid voordelig;

• Geldige rybewys.

 

Vaardighede:

 

• Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;

• Rekenaarvaardig (MS Office);

• Goeie interpersoonlike vaardighede;

• Liggaamlike vaardighede om die werk te kan doen (klim van Silos ens);

• Sterk administratiewe orientasie;

• Bereidwillighe...