Job Description
Lees meer oor Manager Short term insurance / Bestuurder Korttermyn Versekering
Manager Short term insurance / Bestuurder Korttermyn Versekering
Sluitingsdatum : Dinsdag, 02 Junie 2026
Kern doel van die pos: Bestuur kliëntediens, retensie en werwing van nuwe besigheid binne die FAIS raamwerk. Bystand...
Bestuur kliëntediens, retensie en werwing van nuwe besigheid binne die FAIS raamwerk.
Bystand aan versekeringskantore as Versekeringspesialis.
- Com graad of gelykwaardige kwalifikasie;
- Geldige rybewys.
- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
- Moet onder druk kan funksioneer;
- Die vermoë om goeie interpersoonlike verhoudinge te kan handhaaf en personeel te kan motiveer;