💼 Full-Time Position

SILOBESTUURDER

🏢
HR Genie
📍 hopetown, pixley ka seme district municipality, South-Africa
📍
Location
hopetown, South-Africa
📅
Posted
June 23, 2026
Type
Full-Time
🎯

Full-Time Opportunity: This is a permanent, full-time position with a competitive package and real career growth potential.

Job Description


SUMMARY:
Ons is op soek na 'n resultaatgedrewe Silo Bestuurder om daaglikse graanbedrywighede te bestuur.

POSITION INFO:
Ons is op soek na 'n resultaatgedrewe Silo Bestuurder om daaglikse graanbedrywighede te bestuur. As jy sterk is in mensebestuur, operasionele beheer en gehaltebestuur, is hierdie rol 'n uitstekende pas. Wat jou geskik maak: • Bewese ervaring in silobestuur • Sterk leierskap + spanontwikkelingsvaardighede • Uitstekende begrip van graanhantering en -berging • Finansiële insig (begrotings, kostes, kontroles) • Soliede administratiewe + stelselvaardighede As jy gereed is om eienaarskap te neem van 'n kern agribedryf en uitkomste wil dryf, wil ons graag met jou skakel.